Jong stemme: Drie maal ‘n Dirkie

Ek was ‘n Dirkie in die laer- en in die hoërskool en nou werk ek by Dirk Postma. Dus, drie maal ‘n Dirkie. Mense vra my gereeld hoekom ek weer teruggegaan het en kies om daar te werk, “wil jy nie bietjie iets anders doen nie?” Wel, hoekom nie weer teruggaan nie? As jy ‘n […]

GSDP begin met bouwerk

GSDP is dankbaar om te kan sê dat die eerste fase van die bouprojek amptelik op 28 Februarie afgeskop het met die hoërskool-perseel wat aan die bouspan oorhandig is. Bouwmeester-konstruksie gaan oor die volgende ongeveer vier maande die bouwerk aan die westelike blok van die hoërskoolgebou aanpak en voltooi. Dié werk vorm deel van die […]

Oud-Dirkie vertel: Te danke aan ‘n storm

Deur Marisha Hermann Dit het gesous. Die reën het skuins in die wind gewaai. Sommige van die koshuisstudente het in dieboonste woonstelle gekuier en aangesien dit so erg gereën het kon ons nie weer afgaan na ons eiekamers toe nie. Ons het gesels oor Jelly Tots wat die seuns vir ons gaan koop het en […]

Oud-Dirkie vertel: Oomblikke van pret, herinneringe om te koester

Oomblikke van pret, herinneringe om te koester. Daar is mos so ʼn gesegde wat sê jy kan eerder iets doen, as wat jy dit nie doen nie en later spyt is. Dis nie baie gereformeerd nie, ek weet. Maar ek is seker as jy die betrokkenes in my verhale vra, sal hulle saamstem dat ons streke […]

Jongmense laat hul stem hoor

Henning Noëth: Gereformeerde onderwys, wat is dit? Die sinnetjie: ”Ek was in Gereformeerde skool Dirk Postma,” ontlok altyd ‘n eienaardige reaksie van mense buite die Gereformeerde kerk wat vra:  “Waar was/is jy op skool?” “‘n Gereformeerde skool? Is dit soos ‘n kerkskool?” volg die vraag na die tyd. Dit is egter met daardie laaste vraag […]

Uit die geskiedenisboeke

‘n Reformatoriese skool was regtig nodig Toe die Gereformeerde Skool Dirk Postma op  7 Januarie 1987 sy deure vir 42 kinders en drie onderwysers vir gr 1 – 5 geopen het, het baie Gereformeerdes uit die omgewing gevra of dit regtig nodig was. Daar was tog ander goeie skole in die omgewing. Deur die jare […]